Baie dankie vir jou goeie vinnige diens. Kes is n hardwerkende jong man en lewer uitstekende diens.Dankie dat jy so planne gemaak het om my te help.